
PRETORIA ENFIELD KLUB
27 12 329 0680
27 82 6577 262
PRETORIA ENFIELD KLUB PRESTIGE KAMPIOENSKAP 2012
• WANNEER : SATERDAG 3 NOVEMBER 2012 om 07:00 vir 08:00
• WAAR : Genl. Piet Joubert Skietbane regoor Hammanskraal op die
Pietersburg N1 - afrit Boekenhoutskloof – volg borde!
• Alle .303 GEWERE MOET VAN MILITERE/POLISIE OORSPRONG WEES AKSIE EN LOPE. JAGGEWERE MOET TEN MINSTE AAN GROEPERINGS KOMPETISIE REELS VOLDOEN– Ons skiet in 3 klasse : a. Opties303 en b. oop visiere303 JAG gewere Oop en Opties saam geklas Medaljes word in elke klas aan die eerste 3 plekke toegeken per afstand
• Skuts kan in twee klasse skiet.
• Medaljes op elke afstand 100,200 en 300m en ook indiwidueel en vir 2man spanne,Pa en seun/dogter en 2man spanne, asook 4 man spanne
• Inskrywingsgeld R100/skut – ingeluit n braaipak in na die tyd per skut
• R10/span lid van 2 - , en R10man /vrou/,man/ /kind spanne.
• BRING U EIE AMMUNISIE – 36 SKOTE WORD GESKIET
• Ons skiet op Weermag teikens.
• Verversings word op die baan verkoop afhangend van kroeg regte.
• Kontantkroeg by Prysuitdeling – GEEN DRANK WORD OP DIE BAAN TOEGELAAT NIE!!!!
• 100m - 2 proefskote– daarna 5 vertonings van 3 sek. uit staan - 1 skoot per vertoning en dan snelvuur 5 skote binne 40 sek uit sithouding.
• 200m 2 proefskote word aangedui en dan 5 skote toepassing uit le houding 70 sekondes en dan 5 skote knak uit die kniel houding in 6 sekonde vertonings.
• 300m 2 proefskote word aangedui en dan 5 skote toepassing uit die le houding in 75 sekondes en dan 5 skote snelvuur van die staan na die le houding binne 40 sekondes.
• KOM GENIET DIE DAG SAAM MET ALMAL WAT WEET HOE AKKURAAT N .303 GEWEER/JAGGEWEER KAN SKIET EN LAAT JOU GEWEER PRAAT!!!!!!!
• Meer besonderhede kontak Klasie Schoeman 0826577262 e-pos klasies@tshwane.gov.za of Bev Dorfling 0833056256 e pos bev@dorfling.Co.za
• VOORAF INSKRYWINGS KAN PER INTERNET BANKING GEDOEN WORD
• BRING NET U BEWYS SAAM ABSA NO 5034311155 PRETORIA ENFIELD CLUB